[[ EPUB ]] ☔ Donker leuens ↟ PDF eBook or Kindle ePUB free

In Donker Leuens word die leser voorgestel aan n interessante karakter in die persoon van Kalli Krynauw Sy werk daaraan om haar ritme terug te vind in haar beroep as forensiese psigofisioloog, nadat sy haarself misreken het met n persoon wat sy moes toets Sy het n traumatiese ervaring oorleef en is gretig om weer haar selfvertroue te herstel Haar eerste saak lewer egter n heel nuwe stel uitdagings en gevare op.Die skrywer plant van vroeg af vernuftig saadjies van wantroue in verskeie karakters, en n situasie wat wil neig na n liefdesdriehoek, ontwikkel parallel met die spanningslyn van die ondersoek Die gemaklike skryfstyl en oortuigende karakters, sorg vir n aangename leeservaring Die versoeking was sterk om halfpad deur die boek, die sinopsis van die opvolgboek te gaan lees Die oop einde van die boek het die leser reeds aan die wonder oor Kalli se toekomstige wedervaringe. [[ EPUB ]] ⇱ Donker leuens ↟ Kalli Krynauw Is Bang En Dis Nie Wat Sy Wil Wees Nie Sy Wil Weer Haar Ou Self Wees Hardegat, Dinamies, In Beheer, N Suksesvolle Forensiese Psigo Fisioloog Sy Kry Weer N Saak Om Te Ondersoek En Dit Doen Wondere Vir Haar Selfvertroue, Maar Bring Ook N Hele Kaboedel Nuwe Spanningslyne In Haar Lewe Onder Andere De Waal Brink, Die Konsultant Wat Aangestel Is Om Te Help Met Die Ondersoek Sy Vertrou Hom Nie, Maar Kan Nie Help Om Te Swig Voor Sy Eiesoortige Manlikheid Nie Dis n lekker storie, maar ek kan net 3 sterre gee, want daar is net TE veel onwaarskynlikhede in die verloop van die gebeure, veral in hoe die heldin elke keer gered word Andersins lees die boek baie lekker. Ek het Donker Leuens geniet, wel gedaan Lien Roux de Jager Word aanbeveel vir enige iemand wat hou van n liefdesverhaal met skop